Wannie Carstens en Tobie van Dyk

In die program Taaldinge op RSG, het Ina Strydom vandag met my en prof. Wannie Carstens gesels oor hierdie handboek wat beplan word vir 2020/2021. Hierdie is voorwaar ‘n boek wat ‘n leemte gaan vul! Hierdie potgooi verduidelik waaroor dit gaan: